Claude Shannon

Claude Shannon
Geboortenaam Claude Elwood Shannon
Gebore 30 April 1916
Petoskey, Michigan, VSA
Oorlede 24 Februarie 2001 (op 84)
Medford, Massachusetts, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Vakgebied Wiskunde en Elektriese Ingenieurswese
Instelling(s) Bell Laboratories
MIT
Instituut vir Gevorderde Studie
Alma mater Universiteit van Michigan
MIT
Doktorale promotor(s) Frank Lauren Hitchcock
Doktorale student(e) Danny Hillis, Ivan Sutherland, Bert Sutherland, Heinrich Arnold Ernst
Bekend vir
Toekennings IEEE Eremedalje (1966)
Nasionale Wetenskapmedalje (1966)
Harvey-prys (1972)
Claude E. Shannon-toekenning (1972)
John Fritz-medalje (1983)
Kyoto-prys (1985)

Claude Elwood Shannon (30 April 191624 Februarie 2001) was ’n Amerikaanse wiskundige, elektroniese ingenieur en kriptograaf en staan bekend as die “vader van die inligtingsteorie”.[1]

Shannon is bekend vir sy formulering van die inligtingsteorie wat hy in ’n baanbrekende artikel in 1948 gepubliseer het. Ook aan hom toegedig is die vestiging van die digitale rekenaar en die digitalestroombaanontwerpteorie wat hy in 1937 as 21-jarige meestersgraadstudent aan die Massachusetts Institute of Technology waar hy in sy proefskrif bewys het dat elektriese toestelle van boolse algebra enige logiese, numeriese verhouding om bou en oplos.[2] Shannon het ook bydraes gemaak tot die veld van kriptoanalise wat deur die geallieerde magte gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebruik is, insluitend sy basiese werk oor kodebreking en beveiligde telekommunikasie.

  1. "Bell Labs website: "For example, Claude Shannon, the father of Information Theory, had a passion..."". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2012. Besoek op 7 September 2014.
  2. (en) Poundstone, William (2005). Fortune’s Formula : The Untold Story of the Scientific Betting System That Beat the Casinos and Wall Street. Hill & Wang. ISBN 978-0-8090-4599-0.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy